Home » Die klassieke Kinderbybel-storieboek by Johan Smit
Die klassieke Kinderbybel-storieboek Johan Smit

Die klassieke Kinderbybel-storieboek

Johan Smit

Published July 5th 2011
ISBN :
Kindle Edition
421 pages
Enter the sum

 About the Book 

DIE KLASSIEKE KINDERBYBEL-STORIEBOEK is die plek waar klassieke Bybelstories en elke leser – jonk of oud – se verbeelding mekaar ontmoet.Johan en Nina Smit se wonderlike keuse van 100 stories uit die Ou Testament en 100 stories uit die NuweMoreDIE KLASSIEKE KINDERBYBEL-STORIEBOEK is die plek waar klassieke Bybelstories en elke leser – jonk of oud – se verbeelding mekaar ontmoet.Johan en Nina Smit se wonderlike keuse van 100 stories uit die Ou Testament en 100 stories uit die Nuwe Testament is geskryf in ’n taal waarmee kinders kan identifiseer. Hierdie pragtige stories saam met Alan Parry se aangrypende klassieke illustrasies belowe maklik-om-te-lees-stories tesame met ’n insiggewende Bybellees-ervaring.Die 200 stories in DIE KLASSIEKE KINDERBYBEL-STORIEBOEK bied Bybelse waarhede deur ’n kombinasie van knap skryfwerk en klassieke illustrasies wat ouer én kind se verbeelding sal aangryp en Bybellees onvergeetlik sal maak.